Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

President kry Dinsdag die eerste deel van die Zondo-kommissie se verslag

31 Desember 2021

Die minister in die presidensie Mondli Gungubele het vanoggend ‘n mediakonferensie gehou waarin hy bevestig het dat president Cyril Ramaphosa Dinsdag (4 Januarie) die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se verslag sal ontvang.

Die president sal eers die eerste deel van die verslag ontvang.

Volgens Gungubele sal die verslag nie dadelik aan die publiek beskikbaar gemaak word nie.

Hy sê die president het dan tot Junie 2022 kans om dié verslag aan die parlement voor te lê. Volgens Gungubele is hulle nog onseker oor wat die strawwe teen die skuldiges sal wees. 

Volgens die Zondo-kommissie was hulle gereed om reeds vandag die verslag te oorhandig, maar uit respek vir die ontslape emeritus aartsbiskop, Desmond Tutu besluit hulle om eers daarmee te wag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Ander Nuus Artikels

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende