Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Premier bevestig, twee mense dood weens Wes-Kaapse vloede

20 Junie 2023

Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde het die Provinsiale Rampbestuursentrum, en ander wetstoepassers bedank vir hulle vinnige optrede nadat kitsvloede in groot gedeeltes van die provinsie voorgekom het.

‘n Reeks kouefronte het tussen 14 en 19 Junie tot swaar reënval gelei, wat kitsvloede tot gevolg gehad het. Die Kaapse Wynlande en die Weskus is veral erg geraak.

Volgens Winde was die Wes-Kaapse regering aanvanklik gefokus op die beskerming van lewens en om kos en ander produkte by slagoffers van die vloede te kry, maar sal nou die kostebepaling van die skade en die herbou van infrastruktuur prioritiseer.

“Die rampbestuursentrum se personeel het jarelange ervaring om skade weens hierdie tipe ekstreme, weersomstandighede te bestuur, en was suksesvol om verskillende reddingspanne te koördineer.”

Hy het bevestig dat twee mense hulle lewens in die vloede verloor het.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende