Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Pravin Gordhan erken dat ingelig is oor beweerde korrupsie by Eskom

28 Februarie 2023

Die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan sê hy gaan nie enige name bekend maak van hoë profiel persone wat by korrupsie en bedrog by Eskom betrokke is nie.

Gordhan het erken dat André de Ruyter aan hom sekere individue genoem het wat vermoedelik Eskom plunder.

Hy sê hy gaan egter nie enige name noem nie, omdat hy moontlik van laster aangekla kan word, en omdat dit als steeds net bewerings is. Gordhan sê hy sal vir De Ruyter wag om met die inligting vorendag te kom, soos die ANC ook versoek het.

Die DA leier John Steenhuisen het intussen ‘n beroep op de Ruyter gedoen om die name van die hooggeplaaste ANC-politici in die parlement bekend te maak.

Hy sê indien die name nie bekend gemaak word nie, kan hulle geregtigheid vryspring deur die land soos die Gupta-broers te verlaat.

Steenhuisen sê daar moet minstens op die individue se paspoorte beslag gelê word.

Hy sê de Ruyter sal ingevolge parlementêre privilegie beskerm word en sal nie die gevaar van siviele vervolging loop soos wanneer hy dit in die openbaar bekend maak nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende