Pote Human én ander afrigter geskors ná klap

Luister nou

Volgende

Pote Human én ander afrigter geskors ná klap

28 April 2023

Die afrigters van twee Amerikaanse rugbyspanne is geskors nadat hulle tydens ‘n rugbywedstryd in die Mount Vernon Memorial-stadion met mekaar handgemeen geraak het.

Major League Rugby (MLR) het in ‘n verklaring aangekondig dat Houston se Suid-Afrikaanse afrigter, Pote Human en Ollie Richardson vir ses weke geskors is, nadat klappe en vuishoue uitgedeel is tydens verlede naweek se wedstryd.

Die voorval is op beeldmateriaal vasgevang. Human en Richardson sal eers weer op 18 Junie toegelaat word op die rugbyveld, en hulle moet ook ‘n boete betaal en gemeenskapsdiens voltooi.

Human het hom glo vererg nadat Richardson van sy [Human] spanlede berispe het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher

Slegs 19% van skoolpersoneel se misdaadrekords met seksregister vergelyk

ENOCH

Minister van finansies lê dalk binnekort wéér ‘n begroting voor

Internasionale perspektief

Meloni blom in besoek aan Trump

Kleinfontein

Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging

CARNEY

Kanada kry ‘n nuwe premier

Ander Nuus Artikels

DOKTER
AfriForum sê hokaai met NGV-regulasies
Enoch3
Die begroting sal op 21 Mei ter tafel gelê word
405724aa-5660-4358-babc-b4cc9c62e5e7
Ashley Oosthuizen se vonnis in Thailand met 20 jaar verminder