Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Poskantoor afleggings: Senior bestuurders ook geteiken

11 Januarie 2023

Meer besonderhede oor die afleggings wat by die Poskantoor gaan plaasvind het aan die lig gekom nadat dié instelling begin het om artikel 189-kennisgewings aan personeel uit te reik.

Die Poskantoor is in Julie verlede jaar in sakeredding geplaas – nadat daar aanvanklik gepoog is om die onderneming te likwideer – weens voortdurende verliese te midde van dalende produktiwiteit.

Afleggings gaan op alle vlakke binne dié organisasie plaasvind en in die artikel 189-kennisgewing word daar ook daarvan melding gemaak dat die organisasie te veel senior bestuurders het.

Die meeste personeel – tussen 2 500 en 3 000 – wat aflegging in die gesig staar is by klainhandeltakke in diens.

Volgens ‘n brief wat deur die Poskantoor uitgereik is, kan hierdie afleggingsproses tot nagenoeg 6 000 werknemers se afleggings lei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Ander Nuus Artikels

Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende