Poolse vrou se DNS tans getoets om te bepaal of sy die vermiste Madeleine McCann is

Luister nou

Volgende

Poolse vrou se DNS tans getoets om te bepaal of sy die vermiste Madeleine McCann is

16 Maart 2023

‘n Poolse vrou wat aanvoer dat sy die vermiste Madeleine McCann is, het drie stelle DNS-monsters gegee vir ontleding en vergelyking.

Die 21-jarige, Julia Faustyna sê sy het dieselfde spikkel in haar oog en sproet op haar been as wat Madeleine gehad het.

‘n Privaat-ondersoeker, Dr. Fia Johansson sê indien die monsters ooreenstem met die algemene bevolking s’n – vanwaar McCann se ouers vandaan af kom – sal hulle dit met die Portugese polisie deel.

Volgens die Ierse nuusdiens, die Irish Mirror, beskik hulle oor bewyse dat Faustyna wél die slagoffer van ‘n kinderhandelsindikaat was.

McCann – toe 3 jaar oud – het in 2007 tydens ‘n gesinsvakansie in Portugal verdwyn.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe