“Politieke stabiliteit binne RNE sal werkloosheid verminder,” sê Steenhuisen

Luister nou

Volgende

“Politieke stabiliteit binne RNE sal werkloosheid verminder,” sê Steenhuisen

14 Augustus 2024

Die leier van die DA, John Steenhuisen, glo die politieke stabiliteit wat deur die vorming van die regering van nasionale eenheid (RNE) gebring word, sal Suid-Afrika toelaat om die werkloosheidsyfer te verminder. 

Volgens Statistiek Suid-Afrika se jongste inligting staan Suid-Afrika se werkloosheidskoers op 33,5%, wat 0,6 persentasiepunte hoër is as die vorige kwartaal.

Steenhuisen het beklemtoon dat ekonomiese groei en werkskepping die kern is van elke departement wat deur die DA bestuur word. 

Intussen het die EFF die skuld vir die toename in die werkloosheidsyfer op die DA gepak en beweer dat die party se beleid die werkloosheidskrisis vererger het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig