Politieke partye verklaar skenkings van meer as R59-miljoen


Luister nou

Volgende

Politieke partye verklaar skenkings van meer as R59-miljoen

29 Februarie 2024

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie, (OVK) het vroeër vandag sy kwartaallikse verslag van Oktober tot Desember bekend gemaak oor die befondsing van politieke partye.

Die OVK sê daar was ‘n bestendige toename in die waarde van skenkings wat vir die derde kwartaal bekend gemaak is.

Sewe politieke partye het skenkings verklaar.

Rise Mzansi het nagenoeg R16,7-miljoen verklaar, gevolg deur ActionSA se byna R14-miljoen en die ANC se R10-miljoen.

Vierde was BOSA met R8,5-miljoen se skenkings, die PA se net meer as R7-miljoen, die DA het R2,6-miljoen en die IVP het R191 000 in skenkings ontvang.

Die totale waarde van verklaarde skenkings in die derde kwartaal was net meer as R59-miljoen.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

319513481_900220214320987_5607893274331118530_n

SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede

Julius-Malema6

Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Charlotte

Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal beleef glo voedseltekort

LISENSIE-2

SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel

GqNVwjBWcAANx_z

“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV
pretoria
“Pretoria die land se veiligste stad, ‘n bewyse van ActionSA se vordering”
NDLOVU
Liggame van vermiste joernalis en sy vriendin gevind
319513481_900220214320987_5607893274331118530_n
SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede
Julius-Malema6
Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Politieke partye verklaar skenkings van meer as R59-miljoen


Luister nou

Volgende