Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Politieke partye dien regsmening in oor NGV

10 Mei 2023

Die VF Plus sê op sy aandrang het politieke partye vandag hul onderskeie regsmening oor die Nasionale Gesondheidsversekering ingedien en voorgelê aan die parlement se portefeuljekomitee oor gesondheid.

Die party se woordvoerder oor gesondheidsake, Philip van Staden sê in ʼn stemming hieroor het die DA en die EFF saam met die VF Plus gestem en die wetsontwerp verwerp.

Die IVP en die ANC het dit gesteun en gevolglik die meerderheidstem in die komitee gehad.

Hierdie stap het gevolg nadat die VF Plus in Maart vanjaar uit die portefeuljekomitee van gesondheid gestap het nadat politieke partye nie die geleentheid gegun is om hul eie regsmenings oor die NGV in te win nie.

Die komitee het ‘n week later sy besluit omgekeer.

Van Staden sê volgens hulle regsmening is die voorgestelde wetgewing – in sy huidige formaat – ongrondwetlik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende