Polisiesersant vir beweerde verkragting vasgetrek

Luister nou

Volgende

Polisiesersant vir beweerde verkragting vasgetrek

13 April 2021

‘n 37-jarige polisiesersant van Tweespruit in die Vrystaat is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy vriendin verkrag het.

Volgens die woordvoerder van die Onafhanklike polisieondersoekdirektoraat, oftewel Opod, Ndileka Cola het die voorval na bewering gister by die vrou se huis plaasgevind.

Sy sê die vrou het ‘n klag van verkragting teen die sersant by die Tweespruit-polisiekantoor aanhangig gemaak.

Hy is tans in polisie-aanhouding en sal na verwagting môre in die hof verskyn. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa