Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Polisierekrute kan nou tot 35 jaar oud wees

7 Augustus 2023

Die Suid-Afrikaanse polisie het sy ouderdomsbeperking vir nuwe rekrute tot 35 jaar verhoog.

Dié beperking was voorheen 30 jaar.

Die aankondiging is die naweek deur die adjunk-minister van polisie, Cassel Mathale, gemaak tydens die polisie se nasionale loopbaan-uitstalling naby Oos-Londen in die Oos-Kaap.

Die aankondiging volg te midde daarvan dat die polisie gereed maak vir die werwing van sy volgende 10 000 rekrute vir die 2024-’25-boekjaar.

Die polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe, sê die aanpassing van die ouderdomsbeperking is gedoen ingevolge die Nasionale Jeugkommissiewet, wat die jeug definieer as iemand tussen die ouderdom van 15- en 35 jaar oud.

Die polisie se topbestuur het in November verlede jaar bekend gemaak dat daar ’n tekort van meer as 80 000 bykomende polisielede is. Dit is glo weens die krimpende staatskoffer.

Foto: Power FM

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GqVSQ0XXsAEMZ2w

Spanning tussen Indië en Pakistan loop hoog

Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding

350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak

weskoppies

Burgemeester sê kragtoevoer na Weskoppies-psigiatriese hospitaal sal binnekort herstel word

eikenhof

AfriForum Jeug bring PAIA-aansoek oor NWU se ondersoek ná beweerde “sangoma-ritueel”

ramaphosa-signs-NHI-Bill-into-law-NEW-CCV-XXX

Ramaphosa se ondertekening van NGV mag ingevolge hofbeslissing hersien word

Ander Nuus Artikels

Charlotte
Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal beleef glo voedseltekort
LISENSIE-2
SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel
GqNVwjBWcAANx_z
“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister
GqVSQ0XXsAEMZ2w
Spanning tussen Indië en Pakistan loop hoog
Indoors,Chicken,Farm,,Chicken,Feeding
350 000 uitgehongerde hoenders in minder as ‘n week van kant gemaak

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende