POLISIEMAN IN DIE SOP WAT 11 PASSASIERS SOOS SARDIENS KARWEI


Luister nou

Volgende

POLISIEMAN IN DIE SOP WAT 11 PASSASIERS SOOS SARDIENS KARWEI

29 Desember 2023

’n Polisiebeampte het vir opslae gesorg op sosiale media, omdat hy elf mense in sy Toyota Run X – wat op die meeste 5 passasiers kan akkommodeer – vervoer het. Daar was boonop twee kinders in die kattebak. Hy is op die N2 naby Port Shepstone by ’n padblokkade afgetrek.

VehicleTrackerz – wat die storie saam met ’n video op X geplaas het – sê die polisiebeampte se motor is ook onpadwaardig.

In die video kan gesien word hoe een ná die ander uit die motor te voorskyn kom, maar die kersie op die koek was die twee kinders wat agterin die kattebak gesit het.

Hoewel die polisiebeampte wat die kinders in die kattebak ontdek het luidkeëls uitgeroep het: “Kinders in die kattebak?! Is hulle mense of bokke?”, het die kinders heel gemaklik gelyk.

Kyk die video hier:

https://twitter.com/VehicleTrackerz/status/1740072142203727929?ref_src=twsrc%5Etfw%7Ctwcamp%5Etweetembed%7Ctwterm%5E1740072142203727929%7Ctwgr%5E5768e3c8c29b22b4a0305395cca72214d8ceb332%7Ctwcon%5Es1_&ref_url=https%3A%2F%2Fbriefly.co.za%2Fsouth-africa%2F176397-saps-officer-caught-11-passengers-toyota-run-x-viral-video-south-africans-pity-him%2F

Fotokrediet: VehicleTrackerz

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

POLISIEMAN IN DIE SOP WAT 11 PASSASIERS SOOS SARDIENS KARWEI


Luister nou

Volgende