Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Polisiekommissaris vra dat polisiebeamptes meer mag het om vuurwapens te gebruik

28 Februarie 2024

Die nasionale polisiekommissaris, generaal Fannie Masemola, vra vir wysigings aan die Strafproseswet wat beamptes meer mag sal gee om hul vuurwapens te gebruik wanneer hulle hulself in gevaarlike situasies bevind.

Masemola was een van die sprekers by die nasionale konferensie van die Geïntegreerde Strafregstelsel en die Hersiening van die Strafproseswet in Boksburg.

Hy het aan belanghebbendes by die konferensie gesê ‘n toenemende aantal polisiebeamptes word vermoor.

Volgens Masemola sterf wetstoepassers met hul vuurwapens in die skede omdat hulle huiwerig is om dit te gebruik.

Tussen April en Desember 2023 is agt-en-tagtig polisiebeamptes vermoor – drie-en-dertig terwyl hulle aan diens was.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende