Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Polisiekommissaris gee toe; polisie kon beter gevaar het tydens Julie-onluste

22 November 2021

Die Nasionale polisiekommissaris, generaal Khehla Sitole sê slegs 5000 polisiebeamptes was in Julie beskikbaar om openbare orde te handhaaf tydens die onluste, terwyl daar eintlik 12 000 lede nodig was.

Sitole het vanoggend getuig in die eerste dag van die tweede week van die Menseregtekommissie (MRK) se ondersoek na wat aanleiding gegee het tot die onluste in Gauteng en KwaZulu-Natal. Meer as 300 mense is dood terwyl miljoene rand se skade aangerig is aan infrastruktuur en besighede. 

Hy het toegegee dat die polisie die onluste beter kon hanteer. Volgens hom moes die polisie van die begin af beter gevaar het. 

Sitole meen die polisie het wel sukses bereik, maar nie genoeg nie. Volgens hom was dit die opstokers se modus operandi om die polisie dun te saai.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

Ander Nuus Artikels

panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende