Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Polisiekantoor bron van onwettige vuurwapens, sê VF Plus

31 Oktober 2022

Die VF Plus is van mening dat rooftogte by polisiekantore ʼn groot bron van onwettige vuurwapens in die hande van misdadigers geword het.

Dit blyk uit die antwoord van die minister van polisie, Bheki Cele, op ʼn parlementêre vraag van die party se leier, dr. Pieter Groenewald.

Volgens die skriftelike antwoord van die minister was daar vanaf 1 April 2018 tot 31 Maart 2021 dertien rooftogte by polisiekantore waarin 78 vuurwapens en byna ‘n 1000 rondtes ammunisie geroof is.

Groenewald sê behalwe die rooftogte – wat bewys dat misdadigers nie die polisie vrees nie – is dit ontstellend dat nie ʼn enkele een van die vier-en-twintig verdagtes wat in hegtenis geneem is, tot op hede suksesvol vervolg is nie.

23 van die vuurwapens is aanvalsgewere en veertig is 9mm-pistole.

Groenewald het ook die minister se syfers bevraagteken.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende