Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Polisiehond in helikopter vervoer na by-aanval

16 Mei 2022

’n Polisie-reddingshond moes dié naweek met ‘n helikopter na ‘n veeartsenykundige hospitaal in Durban gebring word nadat hy, sy hanteerder en ’n familielid van ’n vermiste persoon in Nongoma – aan die KwaZulu-Natalse noordkus – deur ’n swerm bye aangeval is.

‘n KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Nqobile Gwala, sê ‘n klag van ‘n vermiste persoon is Saterdag ontvang waarna Dante en sy hanteerder ontplooi is om aan die soektog deel te neem.

Dante is verskeie kere gesteek en het in anafilaktiese skok ingegaan. Hy het goed op behandeling gereageer en behoort eersdaags weer te kan diens doen.

Gwala sê die twee menslike slagoffers vaar ook goed na afloop van die voorval.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WSU_Mthatha

Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet

Screenshot 2025-04-15 122837

Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

SONKRAG

Eskom reik tender uit om nuwe maatskappy vir hernubare-energie te begin

NWU

KYK: NWU gevra om “sangoma-ritueel” by Potchefstroom-koshuis te ondersoek

Screenshot 2025-04-14 151010

Cadbury maak reuse sjokolade eier vir Paasfees

Ander Nuus Artikels

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy
John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie
640px-03-BICcristal2008-03-26
Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk
108131625-1744651956550-gettyimages-2205093389-eisen_harvard031725_006
Amerikaanse regering bevries finansiering aan Harvard
WSU_Mthatha
Student by Walter Sisulu-universiteit in Mthatha doodgeskiet
Screenshot 2025-04-15 122837
Omstrede Vrystaatse asbesdak-saak weer in die hof

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende