Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Polisiebeamptes van vandag af teen Covid-19 ingeënt

5 Julie 2021

Lede van die Suid-Afrikaanse Polisiediens word van vandag af ingeënt teen Covid-19.

Die minister van polisie, Bheki Cele en die nasionale polisiekommisaris Kehla Sithole is ook vandag deel van die eerste groep polisielede, wat hul inenting ontvang.

https://twitter.com/SAPoliceService/status/1411955689518297093

Die plan is om meer as 180 000 personeel by ‘n 108 inentingspunte in te ent. Cele het vanoggend saam met Sitole die Orlando Stadion in Soweto besoek waar die inenting van polisiebeamptes afgeskop het.

Die polisievakbond, Popcru het die inentingsprogram vir die polisiediens verwelkom.

https://twitter.com/SAPoliceService/status/1411959946439057413

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende