Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

Polisiebeamptes tydens Brics-beraad kos R75-miljoen, bevestig Cele

2 Oktober 2023

Die onlangse Brics-beraad het die land R75-miljoen gekos, net vir die polisiebeamptes wat tydens die beraad ontplooi is.

Die minister van polisie, Bheki Cele het die bedrag in ‘n parlemêntere antwoord bevestig.

Volgens Cele is daar meer as 5 200 beamptes vir die beraad ontplooi, en 726 polisievoertuie is gebruik. Hy het verder in sy antwoord gesê dat daar nie ander voorsorgmaatreëls was nie, slegs die polisiebeamptes wat ontplooi is.

Die minister van internasionale betrekkinge, Naledi Pandor het intussen gesê die totale koste van die beraad, wat tussen 22 en 24 Augustus gehou is, moet nog bereken word.

Die DA-LP en woordvoerder oor internasionale betrekkinge, Emma Louis Powell sê die party gaan binnekort dringende vrae by die parlement indien waarin hulle antwoorde eis oor hoeveel die Brics-beraad belastingbetalers uit die sak gejaag het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende