Polisiebeamptes beroof glo Poskantoor-bure


Luister nou

Volgende

Polisiebeamptes beroof glo Poskantoor-bure

8 April 2022

Twee polisiebeamptes is in hegtenis geneem nadat hulle vermoedelik aandadig was aan ‘n gewapende rooftog van die poskantoor – wat reg oorkant die polisiestasie geleë is.

Die voorval het Woensdagmiddag in Macassar – aan die buitewyke van Kaapstad – plaasgevind.

Sewe ander verdagtes – almal tussen die ouderdomme van 21 en 47 jaar – is ook in verband met die rooftog aangekeer.

Die woordvoerder van die polisie, sersant Wesley Twigg sê die verdagtes het elektroniese toerusting en ‘n onbekende bedrag aan kontant gebuit.

Behalwe vir die ondersoek na die rooftog sal die polisie-waghond, OPOD, ook die wetstoepassers se betrokkenheid by die rooftog ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Polisiebeamptes beroof glo Poskantoor-bure


Luister nou

Volgende