Polisiebeampte verkrag na bewering ‘n tienermeisie, Opod stel ondersoek in

Luister nou

Volgende

Polisiebeampte verkrag na bewering ‘n tienermeisie, Opod stel ondersoek in

17 Augustus 2022

Die Onafhanklike Polisieondersoekdirektoraat -(OPOD) sê hy ondersoek bewerings dat ‘n Oos-Kaapse polisiebeampte ‘n 17-jarige meisie verkrag het. 

Volgens die Opod-woordvoerder, Grace Langa het die beampte glo die meisie by haar huis in Kei Mouth gaan oplaai omdat sy ‘n klag teen haar kêrel aanhangig wou maak. 

Langa sê op pad na die polisiekantoor het die beampte glo onvanpas begin optree. Sy is na bewering by die polisiekantoor verkrag. Die slagoffer, het volgens Langa terugbaklei deur hom met gebreekte glasbottels te steek. 

Sy het die uit sy kantoor gehardloop en glo aan ander polisiebeamptes gesê dat hul eie kollega haar verkrag het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu