Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Polisiebeampte in hegtenis geneem weens nalatige bestuur

26 Januarie 2023

‘n 35-jarige polisiebeampte van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy na bewering nalatig op die N3-hoofweg bestuur het.

‘n Video waarin daar gesien kan word hoe ‘n gemerkte polisievangwa teen ‘n hoë spoed ry, die padreëls verontagsaam én teen ander voertuie stamp is gister wyd op sosiale media versprei.

Volgens die polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, kolonel Robert Netshiunda, is interne dissiplinêre stappe reeds teen die sersant ingestel, wat tydens die voorval aan diens was.

Volgens Netshiunda is die beampte verbonde aan die Newcastle honde-eenheid. Hy is na bewering reeds op 13 Januarie in hegtenis geneem op aanklag van dronk en nalatige bestuur.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende