Polisie wil sosiale media-eenheid op die been bring


Luister nou

Volgende

Polisie wil sosiale media-eenheid op die been bring

15 Julie 2024

Die polisie is besig om ‘n gespesialiseerde eenheid op die been te bring om uitsluitlik sosiale media-platforms dop te hou waar misdadigers doenig kan wees.

Dié eenheid is die gevolg van ondersoeke en vervolging – na afloop van die 2021 onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng – wat tot die dood van meer as 350 mense en miljarde rand se skade gelei het.

Volgens die polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe het die uitgebreide onrus die behoefte van só spesialiseenheid onderstreep.

Mathe sê die polisie beskik reeds oor die vermoë om sosiale media dop te hou, maar dat die stigting van ‘n spesialis-eenheid dié vermoeëns sal verbeter en uitbrei.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Polisie wil sosiale media-eenheid op die been bring


Luister nou

Volgende