Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Polisie wag vir Grondwethof voordat Zuma moontlik vandag in hegtenis geneem word

7 Julie 2021

Die departement van polisie sê hy sal wag vir direktiewe van die Grondwethof voordat hy ‘n besluit sal neem of hy Zuma vandag in hegtenis sal neem of nie.

Die minister van polisie, Bheki Cele en die nasionale polisiekommisaris Khehla Sitole is deur die Grondwethof beveel om Zuma teen vandag om middernag in hegtenis te neem, nadat hy skuldig bevind is aan minagting van die hof en tot 15 maande gevangenisstraf gevonnis is.

Cele het egter in ‘n brief aan die Grondwethof gesê dat hy sal wag tot die huidige regsaksie sy gang gegaan het, voor hy uitvoering sal gee aan die bevel om Zuma in hegtenis te neem.

Intussen geld die Grondwethof se bevel nog, en indien Zuma nie in hegtenis geneem word nie, sal beide Cele en Sitole skuldig wees aan minagting.

Uitspraak is gister voorbehou in die Pietermaritzburg hooggeregshof in Zuma se aansoek om sy inhegtenisname ter syde te laat stel, hangende die aanhoor van sy pleit in die Grondwethof eerskomende Maandag.

Regter Bhekisisa Mnguni het aangedui dat hy Vrydag uitspraak sal lewer.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende