Polisie verwyder duisende vuurwapens uit sirkulasie


Luister nou

Volgende

Polisie verwyder duisende vuurwapens uit sirkulasie

14 Februarie 2023

Die polisie het die afgelope twaalf maande meer as 65000 vuurwapens uit sirkulasie verwyder.

19000 van dié vuurwapens is verlede week vernietig. Dit sluit handwapens, gewere, haelgewere asook dele van vuurwapens en kombinasie-vuurwapens in.    

Die polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe sê die vuurwapens is òf tydens voorkomingsoperasies afgeneem òf vrywillig afgestaan òf aan die Staat tydens die amnestieperiode tussen 2019 en 2021 verbeurd verklaar.  

Mathe sê die wapens is aan ballistiese toetse onderwerp om vas te stel of hulle tydens die uitvoering van misdade gebruik is.  

Voor verlede week se vernietiging van vuurwapens is nog meer as 20 000 in Julie vernietig en meer as 26000 in Maart verlede jaar.   

Mathe sê onwettige vuurwapens is ‘n bedreiging vir die veiligheid van die gemeenskap.   

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Polisie verwyder duisende vuurwapens uit sirkulasie


Luister nou

Volgende