Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Polisie stel ondersoek in nadat nog twee kinders sterf ná kitsnoedel-gereg

18 November 2021

Die polisie in Embalenhle in Mpumalanga stel ondersoek in nadat nog twee kinders dood is nadat hulle glo kitsnoedels vir ontbyt geëet het.

Die 9-jarige Thato Makofane en haar 13-jarige boetie, Keamoketswe is verlede Dinsdag kort na mekaar dood. Die polisiewoordvoerder, konstabel Busisiwe Mthethwa sê hoewel die oorsaak van die kinders se dood nog nie vasgestel is nie, glo hulle ma dat dit verband hou met die noedels wat hulle geëet het.

‘n Nadoodse sal nou gedoen word. Dié voorval kom kort nadat drie kinders, Sinothando (11), Olwami (7) en die 4 mande oue, Athenkosi verlede maand in die Oos-Kaap dood is nadat hulle ook kitsnoedels geëet het. Mthethwa sê dit is nog nie bekend of dié twee voorvalle met mekaar verband hou nie.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende