Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Polisie lê beslag op 132 kg se dwelms by OR Tambo

13 September 2021

Doeanebeamptes, by die OR Tambo-Internasionale Lughawe in Kempton Park, het beslag gelê op 67 blokke kalsiumhidroksied – wat gebruik word vir die vervaardiging van kristalmetamfetamien ook bekend as “Ys” of “TIK”.

Volgens die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) het die blokke – met ‘n gesamentlike gewig van meer as ‘n 132 kilogram – ‘n straatwaarde van meer as R40-miljoen.

Die dwelms is oorspronklik van Addis Abeba in Etiopië afkomstig en is as persoonlike besittings verklaar.

Die polisie het twee verdagtes in verband met die invoer daarvan in hegtenis geneem

Dit is die grootste dwelmvonds by dié lughawe sedert 1,7 ton mandrax – met ‘n straatwaarde van ‘n R105-miljoen – in Junie vanjaar van Kenia af onderskep is.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende