Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Polisie gereed vir “onluste” sê adjunkpolisieminister

25 November 2021

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens sê hy is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag en reg om ontplooi te word na KwaZulu-Natal, sou daar ‘n herhaling wees van die onluste in Julie vanjaar.

Volgens intelligensie-verslae word daar onluste en plundery oor die naweek verwag.

Die IVP se Narend Singh het gister vir die adjunkpolisieminister Cassel Mathale hieroor gepeil in die parlement.

Mathale sê die polisie is gereed sou daar weer onluste wees. Gemeenskapspolisiëringsforums (GPF) is ook reeds in gesprek met die polisie in KwaZulu-Natal oor moontlike onluste.

Tydens die onluste in Julie in Gauteng en KwaZulu-Natal is meer as 300 mense dood en miljoene Rand se skade aangerig toe oproeriges onder meer winkels geplunder en gevandaliseer.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

0000800397_resized_oscarmabuyane1022

Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

School,Classroom,With,Blackboard

Departement van onderwys veroordeel aanval op leerling

Gwede2-1

Gwede Mantashe SA se “nuwe president” – net tydelik

ChatGPT Image May 19, 2025, 03_15_29 PM

Malema: “Ramaphosa se besoek na VSA is ‘n mors van tyd”

Ander Nuus Artikels

GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies
Matriekeksamen
Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg
GrWax5CXIAAmt93
Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken
GrYgh3mW8AA78LQ
Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie
0000800397_resized_oscarmabuyane1022
Oos-Kaapse premier word deel van misdaadstatistiek – ondanks polisiebewaking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende