Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Plan oor kragkrisis kom binnekort, sê Ramaphosa

25 Julie 2022

President Cyril Ramaphosa het weereens gesê dat die regering binnekort ‘n plan gaan aankondig oor die kragkrisis.

Ramaphosa het gisteraand op die ANC in KwaZulu-Natal se verkiesingskonferensie gesê daar is al verskeie gesprekke gehou om met ‘n plan vorendag te kom.

‘n Aankondiging oor die plan word nou al vir die afgelope twee weke in die vooruitsig gestel.

Ramaphosa het ook gesê dat daar ‘n ekonomiese beraad beplan word, om ekonomiese verandering teweeg te bring in verskeie sleutelbedrywe.

Beurtkrag word reeds die afgelope paar weke ingestel en het ook in ‘n stadium fase 6 bereik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende