Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Plaasmoordslagoffers se name by Nampo-herinneringsmuur gevoeg

20 Mei 2022

Die organiseerders van Nampo het vanjaar 142 name van mense wat tussen 1 Maart 2019 en 28 Februarie 2022 op plase vermoor is, op die Muur van Herinnering by dié fees in Bothaville aangebring. 

Hierdie name het onder meer die naam van die 21-jarige Brendin Horner ingesluit. Horner is in Oktober 2020 op die Bloukruin Boerdery in Paul Roux in die Vrystaat vermoor, waar hy ‘n voorman was.  

Nampo kon nie in 2020 en 2021 plaasvind nie en daarom was die slagoffers van daardie jare vanjaar bygevoeg. 

Graan SA laat jaarliks die nuwe name van plaasmoordslagoffers op die granietblaaie by Nampo Park in Bothaville graveer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende