Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

“Plaasaanvallers teiken opnuut Limpopo,” sê VF Plus

22 September 2022

“Nóg ʼn plaasaanval in Limpopo laat die rooi ligte flikker en alles dui daarop dat dié provinsie nou ’n teiken word vir plaasaanvallers.”

LEES OOK: VERDAGTES VASGETREK NA BOERVROU EN PLAASWERKER AANGERAND IS

Dit is volgens die VF Plus se provinsiale leier in Limpopo, Marcelle Maritz nadat ‘n bejaarde-egpaar oorval en aangerand is in hul plaaswoning tussen Musina en die Venetia-myn in die Vhembe-distrik.

Maritz sê na wat verneem word, is albei stabiel. “Die vrou is klaarblyklik die ernstigste beseer in die aanval.”

Sy sê die egpaar sal vandag per ambulans na ’n hospitaal in Pietersburg (Polokwane) gebring word vir verdere behandeling. Die VF Plus sal die familie ondersteun in hierdie moeilike tyd.

LEES OOK: PLAASMOORD-VERDAGTE DOODGESKIET

“Dit is duidelik dat die ANC-regering nie oor die politieke wil beskik om hierdie soort misdaad tot prioriteitsmisdaad te verklaar nie.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende