Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Piet Retief: Borgtog toegestaan

30 April 2021

Die vyf mans, wat betrek word by die skietdood van twee broers op die Pampoenkraalplaas op 9 April in die Dirkiesdorp-omgewing se borgtogaansoek het geslaag.

Al vyf is op borgtog van R 10 000 elk vrygelaat.

LEES OOK: PIET RETIEF: MANS HOOR WAARSKYNLIK VANDAG OF BORGTOGAANSOEK SLAAG

Landdros Sam Fankomo het bevind die staat het nie bo redelike twyfel bewys die beskuldigdes se oortredings moet geklassifiseer word as skedule 6-oortredings nie. Die aanklagte teen hulle word dus nou geag as skedule 5-oortredings.

Die staat het aangevoer dat die boere ‘n komplot gedryf het en dat dit hulle gemeenskaplike doel was om moord te pleeg.

Die verdediging het egter beeldmateriaal verskaf, wat deur statiese kameras vasgevang is waarin daar glo bewys word dat die boere kalm en nie geweldadig was nie.

LEES OOK: PIET RETIEF: BORTOGAANSOEK WEER UITGESTEL

Fankomo het in sy uitspraak gesê dat sekere dele van die ondersoekbeampte, adjudant-offisier Vukile Nhlapho se getuienis as onwaar bewys is, maar meen dit beteken nié dat die staat nie ‘n sterk saak het nie.

Hy meen daar moet nog baie ondersoekwerk gedoen word.

Die saak is tot 30 Junie uitgestel.

Intussen blyk dit asof die skare buite die landdroshof ontevrede met die uitspraak is omdat honderde betogers sedert die eerste verskyning eis dat borgtog nié toegestaan moet word nie.

https://twitter.com/Lwandi_N/status/1388046371731742721

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof
BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)
Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende