Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Phalatse benadruk; “Die ANC is korrup”

7 Oktober 2022

Die voormalige burgemeester van Johannesburg, dr Mpho Phalatse, het wéér gesê dat die ANC korrup is. 

Dit volg nadat die ANC gister aangedring het dat Phalatse binne 48-uur verskoning moet vra omdat sy die ANC korrup genoem het.

LEES OOK: VOORMALIGE JHB-BURGEMEESTER NADER HOF OOR “ONWETTIGE” RAADSVERGADERING

Volgens die ANC-woordvoerder in Johannesburg, Chris Vondo, het haar uitlatings die party se karakter belaster. Vondo het ook bygevoeg dat die ANC bereid is om regstappe teen Phalatse te neem as sy nie verskoning vra nie.

Phalatse het vanoggend op haar Twitterblad beaam dat sy van mening is dat die ANC korrup is. Volgens haar het sy nie 48-uur nodig nie.

LEES OOK: ACTIONSA SÊ DAAR IS NIÉ MEER ‘N KOALISIE IN JOHANNESBURG NIE

‘n Mosie van wantroue teen Phalatse het ‘n week gelede tydens ‘n spesiale raadsvergadering geslaag. Sy het vandeesweek ‘n hofaansoek gebring om dié raadsvergadering onwettig te verklaar. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende