Pfizer- en J&J versterkingsdosisse nou beskikbaar


Luister nou

Volgende

Pfizer- en J&J versterkingsdosisse nou beskikbaar

28 Desember 2021

Pfizer en Johnson & Johnson se Covid-19-versterkingsdosisse is nou vir alle Suid-Afrikaners beskikbaar, indien hulle daarvoor in aanmerking kom.    

Die versterkingsdosisse kan toegedien word ses maande nadat die tweede Pfizer dosis toegedien is.  

In die geval van Johnson & Johnson kan die hupstoot-entstof twee maande ná die eerste dosis toegedien word.    

Die adjunk-minister van gesondheid, Sibongiseni Dlomo sê sy departement ontvang steeds advies van wetenskaplikes oor die kwessie.   

“Ons het aanvanklik gesê dat Suid-Afrikaners ouer as 60 jaar of dié met onderliggende siektestoestande eerste moet gaan vir die versterkingsdosis, maar ons doen nou ‘n beroep op alle kwalifiserende Suid-Afrikaners om hulle versterkingsdosisse te kry.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Pfizer- en J&J versterkingsdosisse nou beskikbaar


Luister nou

Volgende