Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Petrol- en dieselprys styg om middernag

31 Januarie 2023

Die prys van petrol en diesel sal van middernag af styg nadat olie aansienlik duurder geword het in die oorsigperiode – weens die toename in die vraag daarna in Sjina.

Die departement van minerale hulpbronne en energie het aangekondig dat albei grade petrol met 28-sent per liter gaan styg, terwyl die groothandelprys van diesel met tussen ‘n sent per liter – en 9-sent per liter – styg afhangende van die swawelinhoud daarvan.

Paraffien sal met 58-sent per liter styg, en die maksimum kleinhandelprys van LP-gas sal met R1,40 per kilogram daal.

Die jongste verhoging sal daartoe lei dat petrol in Gauteng nou R21,68 per liter sal kos.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende