Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Peiling: Suid-Afrikaners ongelukkiger as ooit

22 Augustus 2022

Suid-Afrikaners is nou ongelukkiger as ooit te vore.

Dít volgens die Buro vir Marknavorsing (BMR) se gelukkigheidsindeks, wat einde verlede week bekend gemaak is. Dié navorsing toon 1 836 respondente te tevredenheid met politiek en die ekonomie.

Luidens die verslag het die sogenaamde ongelukkigheid vlakke ten opsigte van die ekonomie in 2014 op 54,9 punte gestaan en is tans op 74,3.

Wat betref politiek was die ongelukkigheid punte vir politiek in 2014 op 62,0 en is tans 77,4.

Die gelukkigheidsindeks word sedert 2012 saamgestel. Die algemene positiewe ingesteldheid van mense in 2012 was 76,4 en het in 2022 gedaal tot 63,7.

In 2021 is ‘n internasionale gelukkigheidsindeks deur Sustainable Development Solutions Network uitgereik. Volgens dié peiling was Finland die gelukkigste land verlede jaar. Uit 149 “gelukkige lande” was Suid-Afrika nommer 101.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende