Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Peiling: Suid-Afrika is die wêreld se derde ongelukkigste land

14 Maart 2024

’n Nuwe verslag van The Global Mind Project wat handel oor die geesteswelstand van ongeveer 400 000 mense in 71 wêreldlande dui daarop dat geesteswelstand sedert 2020 afgeneem het.

Die Covid-19-pandemie is een van die grootste redes vir mense se ongelukkigheid.

Die land met die ongelukkigste mense is Oesbekistan gevolg deur die Verenigde Koninkryk en Suid-Afrika is in die derde plek. 

In die vierde plek is Brasilië, gevolg deur Tadjikistan, Australië, Egipte, Ierland, Irak en Yemen.

Die peiling bepaal ook die 10 lande met die gelukkigste landsburgers. Die land met die gelukkigste landsburgers, volgens die peiling, is die Dominikaanse Republiek, gevolg deur Sri Lanka in die tweede plek en derde is Tanzanië.

Panama, Maleisië, Nigerië, Venezuela, El Salvador, Costa Rica en Uruguay het ook die lys gehaal.

Foto: BBC News

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Ander Nuus Artikels

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende