Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Peiling: Gayton McKenzie nou die land se derde gewildste leier

6 Oktober 2024

‘n Peiling deur die Social Research Foundation het bevind dat die minister van sport, kuns en kultuur, Gayton McKenzie tans die land se derde gewildste leier is. 

President Cyril Ramaphosa en oud-president Jacob Zuma beklee steeds die eerste en tweede posisies.

Dié peiling, waarin kiesers gevra is of hulle politieke leiers in ’n gunstige lig beskou, is in September onder ‘n 1 204 geregistreerde kiesers gedoen en het ’n foutspeling van 3%.

Hy word sedert sy verkiesing as minister by talle sportgeleenthede gesien. In ‘n peiling in Mei vanjaar het 5,9% van kiesers, McKenzie in ‘n positiewe lig beskou. Die ondersteuning vir McKenzie het nou gestyg tot 19,2%.

Net na sy verkiesing as minister, het McKenzi die departement se inisiatief stopgesit waarin sogenaamde super aanhangers met belastingbetalers se geld na internasionale sportgeleenthede reis. Een só ‘n aanhanger is Mama Joy.

Die aansien van die meeste politieke leiers wat deel van die Regering van Nasionale Eenheid vorm, het ook sedert Mei verbeter.

In een vraag word respondente gevra of hulle dink dat die RNE baie goed, goed, sleg of baie sleg vaar. Dit wil voorkom asof die meeste respondente, van verskillende rasse, positief is oor die RNE, en meen hulle vaar redelik goed.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GomrlEeXEAAZ2o0

Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof

Screenshot 2025-04-16 104919

Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Outlet of 'Delivery Tunnel North' of the Lesotho Highlands Water Project, near Clarens, Free State, South Africa. The Lesotho Highlands Water Project is an ongoing water supply project with a hydropower component, developed in partnership between the governments of Lesotho and South Africa. It comprises a system of several large dams and tunnels throughout Lesotho and South Africa. In Lesotho, it involves the rivers Malibamatso, Matsoku, Senqunyane and Senqu. In South Africa, it involves the Vaal River. It is Africa's largest water transfer scheme. The purpose of the project is to provide Lesotho with a source of income in exchange for the provision of water to the central Gauteng province where the majority of industrial and mining activity occurs in South Africa, as well as to generate hydroelectric power for Lesotho (currently almost 100% of Lesotho's requirements).

Lesotho-hooglandwaterprojek kos R11-miljard méér

0001102308_resized_johnhlophe150820181022copy

John Hlophe mag nie appèl by Grondwethof aanteken nie

640px-03-BICcristal2008-03-26

Graad 4-kind dood ná hy pendoppie insluk

Ander Nuus Artikels

NA Exterior
OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers
VAPE-1
DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle
Screenshot 2025-04-15 122837
Asbesdak-saak: Ace Magashule pleit onskuldig
GomrlEeXEAAZ2o0
Die definisie van vrou, sluit nié transgender vroue in nie, beslis hooggeregshof
Screenshot 2025-04-16 104919
Motoris steeds gesoek na hy ‘n herhaaldelik oor ‘n man ry – klag van moord geopen

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende