My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Pauw stel boek bekend ondanks EFF se prokureursbrief

18 November 2022

Die outeur en ondersoekende joernalis, Jacques Pauw, sê hy het nog geen aanduiding gekry dat die EFF voortgaan met regsoptrede oor sy boek: Our Poisoned Land nie.

Pauw het voortgegaan om sy boek bekend te stel ten spyte van ‘n prokureursbrief waarin hy gevra word om die boek terug te trek en om senior lede in die EFF om verskoning te vra vir uitlatings wat hy in dié boek gemaak het.

Die boek is steeds op die winkelrakke beskikbaar.

LEES OOK: EFF EIS DAT BOEK VAN WINKELRAKKE VERWYDER WORD

In die boek beweer Pauw dat die omstrede tabakhandelaar, Adriano Mazzotti, die partyleier Julius Malema met alkohol en kontant ingestop het.

Die EFF het die bewerings ontken en sê dit is op skinderpraatjies gegrond.

Volgens Pauw sal hy die geleentheid verwelkom indien die boek in die hof gaan draai aangesien dit Malema dan in die kollig sal plaas en hom die geleentheid gee om Malema te kruisondervra.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende