Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Passasiers word met riool verwelkom by Vereeniging-lughawe

11 Februarie 2022

Die VF Plus sê dit is onaanvaarbaar dat passasiers en vlieëniers met die reuk van riool begroet word wanneer hulle land by die Vereeniging-lughawe.

Rioolvloei by die lughawe is reeds ʼn geruime tyd ʼn probleem, veral op die aanloopbaan en die gebied rondom die brandstofpompe. Die VF Plus-raadslid in die Sedibeng-distriksmunisipaliteit, Rian Lubbe sê buiten die vryelike vloei van riool, is al die mangatdeksels vermoedelik gesteel en is die reuk onuithoubaar.

Hy meen riool vloei ook vrylik deur die vliegskoolgebou waar 40 studente opgelei word.

Die lughawe is onder die jurisdiksie van die Sedibeng-distriksmunisipaliteit, maar alle instandhoudingswerk word deur die Emfuleni-plaaslike munisipaliteit hanteer.

“Die ANC het egter Emfuleni so finansieel wanbestuur dat dit basies bankrot is en nie die basiese dienste kan lewer of infrastuktuurinstandhouding kan doen nie,” sê Lubbe.

Met 45 rioolpompe wat buite werking is, is rioolstortings ʼn algemene gesig in dié munisipaliteit. “Dit is onaanvaarbaar dat ʼn bate wat ʼn groot bydrae kan lewer tot die ekonomiese vooruitgang van die gebied tot in die afgrond verwaarloos word.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende