Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

Pa’s kry ook “kraamverlof”

26 Oktober 2023

Die hooggeregshof in Johannesburg het dele van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes – wat ouerskapverlof reguleer – ongrondwetlik verklaar.

In sy uitspraak sê regter Roland Sutherland dat dit strydig is met die belange van die kind en die waardigheid van ouers en hul kinders aantas.

Volgens die uitspraak word daar tans onbillik tussen ouers gediskrimineer – na gelang van of hul kind uit die moeder gebore is; verwek is deur surrogaatskap of aangeneem is.

Die regsfirma, Norton Rose Fulbright SA Ingelyf se Impact Litigation-span – wat namens die Kommissie vir Geslagsgelykheid in die aansoek opgetree het – het verduidelik dat dit sou beteken dat ouers in ‘n natuurlike geboortereëling kan kies watter ouer die hele vier maande ouerskapsverlof sal neem – of hulle kan daardie tydperk tussen hulle verdeel.

Ouers wat ‘n kind jonger as twee jaar aanneem – en ouers in ‘n opdraggewende ouerreëling – sal geregtig wees op dieselfde verlof as wat van toepassing is op ouers met ‘n natuurlike geboorte.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende