Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Parys-boer bied glo R20 000 as skadevergoeding aan slagoffers se families

10 September 2021

Een van die vyf boere wat na verwagting vandag in Parys in die Vrystaat gevonnis word – het na bewering aan elk van die slagoffers se familie – R20 000 as skadevergoeding aangebied na die dood van Simon Tjixa (35) en Simon Jubeba (29).

Die twee mans het aan hulle beserings beswyk nadat hulle in 2016 deur ‘n groep mans aangerand is.

LEES OOK: PARYS-BOERE DALK MÔRE GEVONNIS

Boeta van der Westhuizen (51), Anton Loggenberg (55), Cor Loggenberg (24), Loedie van der Westhuizen (23) en Miela Jansen van Vuuren (28) is verlede jaar skuldig bevind aan onderskeidelik aanranding, en aanranding met die doel om ernstig te beseer.

Die voorval spruit uit ‘n plaasaanval wat op Boeta se pa, Loedie sr. se plaas, Biesiespruit plaasgevind het. Loedie sr. was 72 jaar oud ten tyde van die voorval.

Die kwessie van vergoeding het aan die lig gekom tydens die voorlegging van bewyse ter strafversagting wat deur regter Corné van Zyl in ag geneem moet word.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende