Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Partye eis antwoorde oor “peperduur” hotel

15 Januarie 2025

Die DA en ActionSA eis antwoorde oor die aankoop van ‘n Pretoriase boetiekhotel van R23-miljoen-rand deur die polisie se misdaadintelligensie-eenheid.

Volgens die DA-LP, Dianne Kohler Barnard, is dié transaksie nie aan die Parlement bekend gemaak nie.

Die eenheid het die parlement se portefeuljekomitte oor polisie verlede jaar in Novemebr oor sy eiendomsportefeulje ingelig, maar het toe ook geen melding daarvan gemaak nie.

Kohler Barnard sê dit wil voorkom of die aankoop gedoen is sonder om eers die departement van openbare werke te nader om navraag te doen oor leë staatseiendom wat as kantoorruimte gebruik kan word.

Sy het aan die inspekteur-generaal vir intelligensie, Imtiaz Fazel, geskryf om ondersoek in te stel.

Die LP van Action SA, Dereleen James het intussen gesê haar party het die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat genader om dieselfde saak te ondersoek.

James sê hoewel die operasionele doel van die aankoop onduidelik was, was daar moontlik korrupte motiewe agter die verkryging.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrVQYSwWcAEQTk0

Johann Rupert en Ernie Els glo verantwoordelik vir Trump en Ramaphosa vergadering

GrYgh3mW8AA78LQ

Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies

Matriekeksamen

Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg

GrWax5CXIAAmt93

Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

Ander Nuus Artikels

GraUysfXsAAcdKU
Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel
Geld-1
Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%
IMG-20220418-WA0228
Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante
GrVQYSwWcAEQTk0
Johann Rupert en Ernie Els glo verantwoordelik vir Trump en Ramaphosa vergadering
GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende