Party vra vir meer inligting oor LUR se skorsing

Luister nou

Volgende

Party vra vir meer inligting oor LUR se skorsing

24 Januarie 2022

Die LUR vir gemeenskapsveiligheid in die Wes-Kaap Albert Fritz, is geskors.

Die premier van die provinsie, Alan Winde het gisteraand in ‘n verklaring laat blyk dat Fritz met onmiddelike ingang geskors is, na sekere bewerings oor Fritz onder Winde se aandag gebring is.

Dit is nie seker wat Fritz gedoen het nie.Fritz het sy skorsing aanvaar.

Winde sê ‘n ondersoek na die bewerings is reeds van stapel laat loop.

Die politieke party Good sê intussen dat Winde die skorsing van Fritz moet verduidelik.

Die party se Brett Herron sê die premier moet sê of die bewerings te doen het met Fritz se hoedanigheid as LUR, en of dit persoonlik van aard is.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa