Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Parlement ontvang nog geen klagtes oor “k-woord-video” nie

25 Junie 2024

Die parlement sê hy het nog geen klagtes teen die nuwe DA-LP, Renaldo Gouws, onvang oor die omstrede video waarin hy die k-woord gebruik nie.

Die DA het verlede week besluit om Gouws uit die party se skors, hangende ‘n interne tugproses weens die video wat hy in 2010 gemaak het.

Die hoofsekretaris van die vakbondfederasie, SAFTU, Zwelinzima Vavi, sê hulle ondersteun dit dat Gouws as LP geskors moet word, omdat sy “haatdraende, rassistiese beskouings en uitlatings ongrondwetlik is en ‘n gevaar vir die burgers van Suid-Afrika inhou.”

Die algemene sekretaris van Cosatu, Solly Phetoe, het ook ‘n beroep op die Nasionale Vervolgingsgesag gedoen om Gouws strafregtelik aan te kla. Ook die Menseregtekommissie het, nadat die voorval aan die lig gekom het, aangedui dat hulle die saak ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende