Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Panyaza Lesufi ontken bewerings teen hom

6 April 2021

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi ontken ten sterkste dat hy regeringstenders aan mense belowe het. 

Hy sê die bewerings word gemaak deur mense wat sy politieke karakter wil aanval.

Lesufi se beloftes oor regeringstenders het op die lappe gekom na ‘n stemopname uitgelek het, waar tydens hy ‘n vergadering met die organisasie Sanco sy departement se tenders bespreek het. 

Die DA het intussen ‘n beroep op diegene met bewyse gedoen om strafregtelike klagte teen Lesufi aanhangig te maak. 

Die vakbond Solidariteit, die onderwysersvakbond EUSA en die EFF het ook intussen geëis dat Lesufi in die pad gesteek moet word. 

Solidariteit se bestuurshoof, dr. Dirk Hermann sê Solidariteit-lede gee hulle bes om kinders uitnemend, in uiters moeilike omstandighede, te onderrig. Hy meen terwyl hulle skool gee, help die LUR om hulle hulpbronne te plunder.

Volgens Hermann is dit ‘n misdaad teen onderwysers, kinders en ouers.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

319513481_900220214320987_5607893274331118530_n

SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede

Julius-Malema6

Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Charlotte

Charlotte Maxeke Akademiese Hospitaal beleef glo voedseltekort

LISENSIE-2

SA se enigste rybewys-drukker dalk binnekort herstel

GqNVwjBWcAANx_z

“Ons sal transformasie in hul kele afdwing,” sê minister

Ander Nuus Artikels

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV
pretoria
“Pretoria die land se veiligste stad, ‘n bewyse van ActionSA se vordering”
NDLOVU
Liggame van vermiste joernalis en sy vriendin gevind
319513481_900220214320987_5607893274331118530_n
SAPU veroordeel polisiekomitee voorsitter se uitlatings oor BBP-lede
Julius-Malema6
Britse hoë kommissaris in SA sê jammer vir EFF oor visum

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende