Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Pampoenkraal plaas glo aan die brand gesteek nadat agt mans borgtog kry

2 Julie 2021

Dele van die plaas Pampoenkraal naby Piet Retief is glo aan die brand gesteek nadat agt mans –  wat daarvan aangekla word dat hulle in Augustus verlede jaar twee mans daar doodgemaak en ‘n derde ernstig beseer het – deur die hooggeregshof op Middelburg op borgtog vrygelaat is.

‘n Inwoner van die plaas, Ursula Greyling-Potgieter het aan Netwerk24 gesê die skaapwagters op die plaas het hulle omstreeks 20:00 gisteraand laat weet dat iemand begin het om dele van die plaas aan die brand te steek.

LEES OOK: PIET RETIEF: AGT MANS BORGTOG GEWEIER

Minstens vyf verskillende brande is op die plaas opgemerk en boere in die omgewing het die inwoners te hulp gesnel om die brande te probeer blus.

Greyling-Potgieter sê hulle het nie self aan die brandbestrydings-poging deelgeneem nie omdat hulle versigtig was dat die brandstigting dalk ‘n poging was om hulle uit die huis uit te lok.

Dit is nie bekend of die brande al onder beheer gebring is nie.

Intussen is die saak tot 23 Julie uitgestel.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig