Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Pakistan-inwoners woedend oor stygende krag- en brandstofpryse

5 September 2023

Terwyl Suid-Afrikaners om middernag meer vir brandstof sal moet opdok, het mense in Pakistan die strate ingevaar om oor stygende krag- en brandstofpryse dáár te betoog.

Die ekonomie het die afgelope naweek erg gesteier nadat verskeie winkels en markte besluit het om hulle deure uit ontevredenheid oor dié stygende kostes te sluit.

Dit het die land glo sowat 10-miljard roepee, of nagenoeg R2,3-miljard gekos.

Kragpryse het binne drie maande verdubbel, terwyl die krag glo slegs vir nege uur ‘n dag aan is en betogers sukkel om in hulle basiese behoeftes te voorsien.

Die minister van energie, Muhammad Ali blameer die vorige regering vir die stygings in pryse en skryf dit toe aan voorwaardes van ‘n lening wat vroeër as reddingsboei met die Internasionale Monetêre Fonds aangegaan is.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende