Padsterftes tydens feesseisoen daal met 13,9%

Luister nou

Volgende

Padsterftes tydens feesseisoen daal met 13,9%

17 Januarie 2023

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula het vanmiddag die padsterftesyfer vir die pasafgelope feesseisoen bekend gemaak.

In dié tydperk – wat op 1 Desember 2022 begin het en tot 11 Januarie vanjaar geduur het – is daar 1451 mense op die land se paaie dood.

Dit is ‘n verlaging van 13,9% van verlede jaar se 1680 slagoffers.

Van dié slagoffers was 41% voetgangers.

Terwyl daar ‘n afname in die sterftesyfer in agt provinsies aangeteken is, is dit net in Gauteng waar die padsterftesyfer hoër was as verlede jaar – waar dit van 275 na 290 gestyg het.

In die Wes-Kaap – waar die padsterftesyfer die meeste gedaal het – was dit 36,7% laer en het dit van 207 gedaal tot 131.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa