Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Padongelukfonds toon wins vir die eerste keer in 40 jaar

7 Junie 2021

Die minister van vervoer, Fikile Mbalula, sê hoewel die Padongelukfonds steeds diep in die moeilikheid is, is daar ‘n verbetering en oorskry dié fonds se inkomstes sy uitgawes vir die eerste keer in nagenoeg veertig jaar.

In die 2020/2021 boekjaar het die fonds ‘n oorskot van R3,2-miljard aangeteken vergelede met ‘n verlies van R5,2-miljard die voorafgaande boekjaar.

Die Padongelukfonds verkry sy inkomste vanuit belasting in die vorm van ‘n brandstofheffing en nagenoeg 60% van sy uitgawes bestaan uit die uitbetaling van eise. Die res van sy uitgawes bestaan uit regs- en administratiewekoste en mediese uitgawes.

Naas Eskom is dié fonds die land se grootste enkele las deurdat dit ongeveer R322-miljard se aktuariële aanspreeklikheid opgedoen het.

Mabalula sê daar word goeie vordering gemaak met die fonds se strategiese omkeerplan en die oorskot in die vorige boekjaar is ‘n aanduiding daarvan.

Hoop, Glo, Leef in Afrikaans.
Jou ondersteuning versterk Afrikaanse media. Hou jou taal op die lug.
Klik hier.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende