Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Paasnaweek: Talle mense sterf in padongelukke

6 April 2021

Bykans 100 mense het oor die afgelope Paasnaweek op die land se paaie gesterf.

Volgens verkeersowerhede was bestuur onder die invloed van drank, spoed en roekelose bestuur die grootste oorsake van ongelukke gewees.

Die LUR vir vervoer in Gauteng, Jacob Mamabolo sê die getal motoriste op die provinsie se paaie was beduidend laer as ander jare. Volgens hom is ongeveer 20 mense in Gauteng in ongelukke dood.

Hy het egter sy kommer uitgespreek oor die getal voetgangers wat op die paaie raakgery is. Volgens hom het ongeveer 80% van die ongelukke gebeur weens mense wat nié by die spoedgrense gehou het nie.

Verlede jaar is 28 mense tydens Paasnaweek in ongelukke dood. Weens grendelregulasies is mense egter nie toegelaat om te reis nie. In 2019 is nagenoeg 160 mense gedurende Paasnaweek in padongelukke dood.

Meer syfers sal later bekend gemaak word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende